Dubbel verdieping gesinshuis te koop in Gouritzmond, geskik vir 2 gesinne. Dié eiendom se uitstekende ligging, net 300 meter van die hoofstrand af, is 'n droom vir strandentoesiaste en natuurliefhebbers. Visvangers paradys. Dit is naby winkels en restaurante, maak dit 'n praktiese keuse vir beide voltydse inwoners en vakansiegangers. Die 6-slaapkamer, 4-badkamer, 2-verdiepinghuis bied 'n ruim oopplan-leefarea. Die eiendom beskik oor twee vlakke, oorgenoeg parkeerplek en 'n groot erf van 1081 vierkante meter, geskik vir twee gesinne of met n bietjie flinkdink, kan n muur gebou word om skeiding te maak vir ekstra huur inkomste. Badkamers en kombuis kort n mate van opknapping, kamers het ingeboude kaste. Die redelike nabyheid aan Mosselbaai (43km) en George-lughawe (90km) maak dit 'n aantreklike belegging vir pendel en tog om rustig aan die kus te leef.
Purchase Price R 3 054 000
Type of PropertyHouse
Last Updated03 Feb 2025
Bedrooms6
Bathrooms4
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Gouritsmond!